PERHAPS A GIFT VOUCHER FOR MUM?: MOTHER'S DAY

Close Notification

Your cart does not contain any items

$49.95

Paperback

Not in-store but you can order this
How long will it take?

QTY:

Afrikaans
Human & Rousseau (Pty) Ltd
20 November 2013
Bennie Griessel is eerste op die toneel: 'n bloedbad in 'n luukse gastehuis op 'n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van 'n geheimsinnige, blitsige, meedoenlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop 'n ontvoering ...

Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met 'n splinternuwe paspoort. Maar wie is die man werklik? Voeg hierby 'n grypdief wat onwetend iets steel wat aan die Kobra behoort, en 'n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek. Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

By:  
Imprint:   Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:   Height: 222mm,  Width: 152mm,  Spine: 22mm
Weight:   495g
ISBN:   9780798165044
ISBN 10:   0798165049
Pages:   424
Publication Date:  
Audience:   General/trade ,  ELT Advanced
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active

Deon Meyer, 'n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Hy, sy vrou, Anita, en hul vier kinders woon in Durbanville. Sy publikasies sluit in nege romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, en 7 Dae, 2011). Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009 en 2012 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur en 7 Dae.

See Also