PERHAPS A GIFT VOUCHER FOR MUM?: MOTHER'S DAY

Close Notification

Your cart does not contain any items

Horlosiemaker

Afrikaans

Anna Erishkigal

$23.95

Paperback

Not in-store but you can order this
How long will it take?

QTY:

Afrikaans
Seraphim Press
08 July 2019
"--Vra hoe jy 'n uur in tyd kan wen--

.

Marae O'Conaire het baie groter probleme as die feit dat haar horlosie stiptelik 3:57 namiddag opgehou werk het. Wanneer sy haar horlosie neem vir herstelwerk, vind sy uit dat sy 'n ongewone prys gewen het - die kans om 'n enkele uur van haar lewe oor te leef. Maar die lot het streng reëls oor hoe die verlede beïnvloed mag word en kom met die waarskuwing dat sy niks mag doen wat 'n paradoks in die tyd-lyn kan veroorsaak nie. Kan Marae vrede maak met die fout waaroor sy die meeste spyt in hierdie wêreld het?

.

Wat as jy dit alles oor kon doen?

.

""'n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is 'n kans duisend!"" -Leser resensie

.

""'n Baie hartroerende en dramatiese verhaal... as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons?"" -Leser resensie

.

""'n Aangrypende kort verhaal gebaseer op 'n tema uit Noorse mitologie. Tyd is 'n geskenk, en partykeer, 'n laaste kans..."" --Dale Amidei, skrywer"

By:  
Imprint:   Seraphim Press
Dimensions:   Height: 203mm,  Width: 127mm,  Spine: 3mm
Weight:   64g
ISBN:   9781949763270
ISBN 10:   1949763277
Pages:   54
Publication Date:  
Audience:   General/trade ,  ELT Advanced
Format:   Paperback
Publisher's Status:   Active

Anna Erishkigal het grootgeword as een van daardie mense in die Acre buurt van Lowell. Sy het dalk nooit die durf gehad het om oor die donker waters van die Middlesex Kanaal wat Lowell Hoërskool in twee deel te swem nie, maar tog bly dit 'n pragtige, historiese stad - 'n nuwe-wêreldse Venesië. As jy ooit jouself in New England bevind, las 'n toer by jou reisplan en besoek die Nasionale Park. Die Suid-Oos Asiatiese water-fees waar die inwoners van die stad resies hou met lang, slanke handgemaakte 'draak bote' op die Merrimack Rivier is asemrowend. . Terwyl daar wel bende-geweld was in die 1990's, is dit nou 'n bekoorlike en veilige stad om te besoek. Die Moeras Luik gedeelte van die kanale word tans deur die Nasionale Park Diens gerestoureer en jy kan nou toerbote huur teen 'n billike bedrag. . Om met my kontak te maak of terugvoering te gee besoek gerus my webwerf. Dis lekker om van julle te hoor en ek skryf terug!

Reviews for Horlosiemaker (Afrikaans)

'n Aangrypende verhaal. Die kans om jou grootste spyt reg te maak is 'n kans duisend! -Leser resensie . 'n Baie hartroerende en dramatiese verhaal... as ons die kans sou kry om die verlede te verander, sou ons? -Leser resensie . 'n Aangrypende kort verhaal gebaseer op 'n tema uit Noorse mitologie. Tyd is 'n geskenk, en partykeer, 'n laaste kans... --Dale Amidei, skrywer


See Also